Skool/Koshuisgeld

Skool-en Koshuisgeld is by die finansiële kantoordames of elektronies betaalbaar. Hierdie fondse word aangewend om alle aktiwiteite van die skool tot voordeel van elke leerder te finansier. ‘n Aantal personeellede word ook uit hierdie fondse vergoed om gehalte onderwys en die onderwyser-leerling-verhouding verantwoordbaar te hou.  Sonder hierdie fondse is dit vir Hoërskool Upington onmoontlik om ons opvoedkundige doelstellinge te verwesenlik. Navra rakende koshuisgelde kan aan Mev. Enid Liebenberg gerig word.

Skoolgeld word jaarliks aangepas na aanleiding van die begroting wat deur ouers by ‘n ouervergadering goedgekeur word.

‘n 5% korting word toegestaan indien die volle bedrag teen die einde van Maart vereffen is.

 

2017: SKOOLFONDS / SCHOOL FEES

(Graad 8 – 12)

R12 700.00  per jaar / per year

(5% korting / discount = (R635.00 - Tot/Till 31/03/2017

Maandeliks / Monthly:  R 1 270.00 (Jan – Okt.)

Kwartaalliks:  R 3 175.00 (X4)


Elektroniese betalings / Electronic Payments:

BANK: ABSA BANK

NAAM / NAME: Hoërskool Upington

REKENING / ACCOUNT: Tjekrekening / Cheque account

REKENINGNO / ACCOUNTNO: 2240390054

TAKKODE / BRANCH CODE: 632 005

VERWYSING / REFERENCE: Kind se naam/Van & Graad

Faks bewys na / Fax proof to: 054 331 1456/086 514 8857

2017: KOSHUIS / HOSTEL

(Graad 8 – 12)

R  21 800.00  per jaar / per year

(STRENG VOORUIT BETAALBAAR PER KWARTAAL / STRICTLY PAYABLE IN ADVANCE BY QUARTER)

Kwartaal / Term 1: R6 000.00

Kwartaal / Term 2: R5 800.00

Kwartaal / Term 3: R5 600.00

Kwartaal / Term 4: R4 400.00

Elektroniese betalings / Electronic Payments:

BANK: ABSA BANK

NAAM / NAME: Hoërskool Upington Koshuise

REKENING / ACCOUNT: Tjekrekening

REKENINGNO / ACCOUNTNO: 4056631770

TAKKODE / BRANCH CODE: 632 005

VERWYSING: Kind se Vaam & Van & Graad

Faks bewys na: 054 331 1456/086 514 8857

2017 -  KWARTALE / TERMS

Kwartaal / Term 1:  11 Jan – 31 Maart

Kwartaal / Term 2:  18 April – 30 Junie

Kwartaal / Term 3:  24 Julie – 29 Sept

Kwartaal / Term 4:  9 Oktober – 6 Desember

2017 - UITNAWEKE

Kwartaal 1:  27 Jan. – 29 Jan.

                     24 Febr. – 26 Febr.

Kwartaal 2:  27 April – 1 Mei

                     26 Mei - 28 Mei

                     16 Jun - 18 Jun

Kwartaal 3: 18 Aug. – 20 Aug.

                  1 Sept. – 3 Sept.

Kwartaal 4:  20 Okt. – 22 Okt.

KONTAKNOMMERS VAN SKOOL / CONTACT NUMBERS OF SCHOOL:

Tel:  054 332 1491

Selno: 074 127 5285 / 074 127 4751

Selno: 074 127 5368 / 074 127 5342

Faks: 054 331 1456

2017  - BUSTARIEWE / BUSFARES

INDIEN DAAR GENOEG BELANGSTELLING SOU WEES

Per kwartaal:  (Vanaf Keidebees na skool)

BETAALBAAR BINNE 7 DAE VANAF KWARTAAL BEGIN

Uppie Leerder:

1 Kind p gesin:  Ogg en Middag: R550.00

2 Kinders p gesin:  Ogg en Middag:  R450.00

Voorpos Leerders:

1 Kind p gesin:  Ogg en Middag: R600.00

2 Kinders p gesin:  Ogg en Middag:  R500.00

 

Indien dit net oggend/middag is: R 300.00

 

KLERE BANK / CLOTHES BANK

Redira is 6 dae 'n week, vanaf 08:00 - 17:00 (Sat 08:00 - 13:00) oop. Hulle perseel is in Scottstraat, Upington (regoor Ackermans). Telno: 054 331 1367

Redira is open 6 days a week from 08:00 - 17:00 (Sat  08:00 - 13:00). They're premises is situated in Scott street, Upington (across from Ackermans). Telno: 054 331 1367

 

SKRYFBEHOEFTES EN HANDBOEKE VIR 2017 / STATIONARY AND TEXTBOOK LIST FOR 2017

Graad 8 - Click to read / download

Graad 9 - Click to read / download

Graad 10 - Click to read / download

Graad 11 - Click to read / download

Graad 12 - Click to read / download



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter