Geskep op 24 November 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 867
Print

Hoërskool Upington is vanjaar 118 jaar oud.  Dit beteken egter nie dat ons aan 118 jaar terug se onderrig metodes vasklou nie.  Hoërskool Upington verander en vernuwe voortdurend. In 2015 beweeg onderrig na ʼn e-leer platvorm wat onderrig  vir u kind baie meer doeltreffend en interessant  gaan maak.

Read more...
 
Geskep op 24 November 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 1407
Print

Hoërskool Upington het die week  met groot opgewondenheid aangekondig dat ‘n e-leer stelsel in werking gaan tree.  Dié SBL inisiatief word na deeglike navorsing ‘n werklikheid vir alle Uppies van graad 8-11 in 2015.  Ons het kers opgesteek by ander skole wat alreeds e-leer geïmplementeer het en hande is gevat met ‘n IT- maatskappy vir die nodige infrastruktuur, opleiding en tegniese ondersteuning.  Hoërskool Upington gee dus die eerste tree in die opwindende wêreld van e-leer in die 21ste eeu!

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Oktober 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 40 1 2 3 4 5 6 7
week 41 8 9 10 11 12 13 14
week 42 15 16 17 18 19 20 21
week 43 22 23 24 25 26 27 28
week 44 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter