Graad 12 Uitslae 2012

2012 MATRIEKUITSLAE!!

Die uitslae van die 2012 Nasionale Gr. 12 eksamen het gewys dat Hoërskool Upington uitvoerprodukte kweek.

Annake Horn word aangewys as die Top Kandidaat van die Noord-Kaap en Geralene Spangenberg is ook onder die Top 20 en eindig in die 11de plek in die streek.

Nog 4 gemiddelde A-kandidate kom uit dié relatiewe klein klas groepe, nl.:  Gawie Carr, Michael Loots, Carla Swart en Janus van Staden


Hoërskool Upington is regtig baie trots op hierdie groep leerders.

Annake Horn         Geralene Spangenberg           Gawie Carr

Annake Horn                    Geralene Spangenberg     Gawie Carr

Carla Swart           Janus van Staden        Migael Loots

Carla Swart                     Janus v Staden                Michael Loots

 

ANNAKE HORN DOEN DIT WEER!

Hierdie Uppie, Annake Horn, het weereens haar skool, Hoërskool Upington, haar ouers en die gemeenskap trots gemaak.

Annake is gekies as een van 25 finaliste vir die Universiteit van die Vrystaat se Matrikulant van die jaar.  Dit is 'n baie besonderse prestasie aangesien daar letterlik honderde aansoeke is en al die aansoekers is van hoogstaande gehalte.

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Desember 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 48 1 2
week 49 3 4 5 6 7 8 9
week 50 10 11 12 13 14 15 16
week 51 17 18 19 20 21 22 23
week 52 24 25 26 27 28 29 30
week 1 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter