Prysuitdeling 2012

HOËRSKOOL UPINGTON IS TROTS OP SY PRESTASIES!!


Op 17 Oktober 2012 het Hoërskool Upington weereens een van sy hoogtepunte beleef vir die jaar 2012.

Tydens die jaarlikse Prysuitdelingsgeleentheid is leerders beloon vir hul prestasies op akademiese, sport en kulturele gebied.  Dit was voorwaar ‘n glansaand en HU is trots op sy talle presteerders.  Ons leerders het op alle terreine, deur die jaar, hard gewerk om sukses te behaal.  

 

 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter