Prysuitdeling 2015

Geskep op 17 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 381
Print

Baie geluk aan al die leerders van Hoërskool Upington wat as leiers vir 2016 vir die skool en koshuise  aangewys is.
Ons wens aan elkeen van julle is moed en insig sodat julle doelgerig met sekerheid en integriteit in die komende jaar sal lei. Baie sterkte vir die taak wat vir julle voorlê.

Read more...
 
Geskep op 17 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 318
Print

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Prysuitdeling vereer is as  die beste Sportman en Sportvrou in die Junior en Senior kategorieë onderskeidelik.

Read more...
 
Geskep op 13 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 320
Print

Die volgende leerders beklee die top 3 posisies en elke graad vir 2015. Baie hartlik geluk aan elkeen van die hulle wat beloon is vir hulle harde werk deur die jaar .

Read more...
 
Geskep op 16 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 322
Print

Baie geluk aan die volgende  leerders van Hoërskool Upington wat spesiale pryse en toekennings ontvang het vir uitstaande prestasies behaal gedurende 2015.

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter