Top 10 Leerders 2011

Uppies se Top 10 in elke Graad - 2011


Hoërskool Upington het onlangs weer hul Akademiese- en Kultuurprysuitdeling gehou.  Die toekennings wat gemaak is, het bewys dat HU topgehalte leerders het wat die potensiaal het om nog ver te kom.
Van graad 8 tot graad 12 het die leerders verstommend presteer.
Baie geluk aan hierdie leerders, ons is baie trots op julle.

                                                                    GRAAD 8:     2011

alt

                                  VLNR:   Goud:  Janhé Goussard, Silwer:  Jana Lategan, Brons:  Millisante de Wee

 

                                                                    GRAAD 9:   2011

alt

                              VLNR:  Goud:  Alyssa Ekkerd, Silwer:  Milliandro Mouton, Brons: Sue-Ellen Pretorius

 

                                                                    GRAAD 10:   2011

alt

                                  VLNR:  Brons:  SZ Minnaar, Silwer:  Jacklyn Nakoo, Goud:  Kristine Schalekamp

 

                                                                GRAAD 11:  DES 2011

alt

                               VLNR:  Brons: Roana Kotzé, Silwer:  Geraline Spangenberg, Goud: Annake Horn

 

                                                                       GRAAD 12: 2011

alt

                             VLNR:  Brons:  Deleen-Marie Steyn, Silwer:  Johan Minnaar, en Goud: Nicol Visser

 

 

Harde werk verdien erkenning

‘n Groot groep Uppie-leerders het gesien dat dit baat om hard te werk en dat harde werk nie ongesiens verbygaan in Uppieland nie.

 

Na afloop van die Maart toetsreeks is die top 10 kandidate in elke klasgroep beken gemaak en hulle het hul top 10 knopies in die saal ontvang sodat almal kan sien wie die top in die klas is.  Die kandidate kry die geleentheid om ‘n kwartaal lank die knopies te dra.  Aan die einde van die volgende kwartaal sal ;n nuwe groep weer op grond van prestasie aangewys word.

 

Baie geluk aan elk van die kandidate en aan die wat nou nie op die top 10 is nie, wil ons die uitdaging rig om te kyk of hul nie volgende keer die eer gaan kry nie.


   

Graad 8:

Voor vlnr:  Jahné Goussard, Loren Zealand

2 de ry:     Jakes Nakoo, Koos de Wet, Corynne Julies, Jana Lategan, Simoné Nickel

3 de ry:     Suné Burger, Lali Lamprecht, Stepanie Zealand

Agter:        Mnr D Kapp (Graadhoof), Mnr Riaan Kotzé (Skoolhoof)

 

 

Graad 9:

Voor vlnr:  Eduard Kilian, Annika van Rooyen, Junior van der Merwe

2 de ry:     Marsche Willemse, Willem Koegelenberg, Alyssa Ekkerd.

3 de ry:     Mev L Swart (Graadhoof), Sue-Ellen Pretorius, Liné du Plessis

Agter:        Schalk Holtzhausen, Milandro Mouton, Mnr Kotzé (Skoolhoof)

 

Graad 10:

Voor vlnr:  Elna Burger, Shahida, Suné Januarie

2 de ry:     Darrel de Wee, Jaydin Josephs, Jaclyn Nakoo, Mnr Geldenhuys (Graadhoof)

3 de ry:     Kristie Schalekamp, Hendrico Calitz, Anthea Jacobs

Agter:        S.Z. Minnaar, Rohan Coreejes, Mnr Riaan Kotzé (Skoolhoof)


Graad 11:

voor vlnr:   Nadia Coetzee, Migael Loots, Gog de Jager, Lauralee Leukes

2 de ry:     Geralene Spangenberg, Carla Swart, Riana Kotzé, Annake Horn, Retha Karstens

Agter:        Me. M Koekemoer (Graadhoof), Gawie Carr, Sergio Jones, Mnr Riaan Kotzé (skoolhoof)


Graad 12:

Voor vlnr:   Bianca Pieeterse, Elisabeth Mckerrow, Chelsea Klein, Deleen-Marie Steyn

2 de ry:      Curtis Cloete, Wieda Human, Elene Booysen, Mishka Dames, Jurgens Pool.

Agter:         Mev. A Teessen, (Graadhoof), Nicol Visser, Johan Minnaar, Mnr Kotzé (Skoolhoof)


 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter