Vakkeuse

GRAAD 8 & 9
•    Taalgeletterdheid en Kommunikasie
•    Kuns en Kultuur
•    Sosiale Wetenskappe
•    Natuurwetenskappe
•    Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
•    Wiskunde
•    Lewensoriëntering
•    Tegnologie


GRAAD 10 TOT 12
GROEP A (Verpligte vakke)
•    Afrikaans Huistaal
•    Engels Huistaal of Eerste Addisionele Taal
•    Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
•    Lewensoriëntering


GROEP B (Keuse vakke)
Leerders moet EEN vak uit elke groep kies.
GROEP 1
•    Besigheidstudies
•    Fisiese Wetenskap
•    Rekenaar Toepassingstegnologie
GROEP 2
•    Lewenswetenskappe
•    Verbruikerstudies
•    Geografie
•    Rekeningkunde
GROEP 3
•    Lewenswetenskappe
•    Rekenaar Toepassingstegnologie
•    Ingenieursgrafika en ontwerp
•    Toerisme


ANDER:
•    Musiek en Drama kan in die middae geneem word, maar slegs as 8ste vak vir Graad 10-12. Dis is onderhewig aan leerdergetalle en vakonderwysers kan in die verband gekontak word.
•    Graad 10-12 mag ‘n 8ste vak neem.  Die onderskeie onderwysers kan in die verband gekontak word.  Onderhewig aan leerdergetalle.



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Julie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 26 1
week 27 2 3 4 5 6 7 8
week 28 9 10 11 12 13 14 15
week 29 16 17 18 19 20 21 22
week 30 23 24 25 26 27 28 29
week 31 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter