Brugbou

BRUGBOU UITSLAE

Hoërskool Upington het die afgelope naweek aan die SAICE International Bridge Building Kompetisie in Sandton deelgeneem. Dis die tweede agtereenvolgende jaar wat Uppies ‘n span het wat deurdring om aan die kompetisie deel te neem.

 

BRUGBOU: UPPIES OPPAD NA JOHANNESBURG

Hoërskool Upington se brugbouspan is oppad na Johannesburg om deel te neem aan die jaarlikse AECOM-SAICE Internasionale brugbou kompetisie op 28 Augustus.  Dit volg na hulle die SAICE streekskompetisie gewen het.
Baie geluk aan hulle en ook baie sterkte vir die kompetisie.

 

UPPIES BRUGBOU 2015

Hoërskool Upington se brugbou kompetisie is die week gehou. Die spanne wat die eerste drie plekke behaal het, het deurgedring na die streekskompetisie wat in April gaan plaasvind.
Eerste plek: Piet Jansen van Rensburg, Jaco Jordaan en Hendrik van der Westhuizen
Tweede plek: Theuns van Zyl, Gustav Schönborn en Jan Kotzé
Derde plek: Harm Janse van Rensburg, Gustav Loots en Wihan Swart

 

BRUGBOU: UPPIES NEEM DEEL AAN INTERNASIONALE KOMPETISIE

Drie leerders van Hoërskool Upington het as die streek se brugbou wenners gaan deelneem aan die SAICE Internasionale Brugbou kompetisie. Dit het plaasgevind by St Albans College net buite Pretoria.  Ulrich Lategan, Raynardt Stasch en Willem Koegelenberg het ‘n 13 de plek behaal by die kompetisie  waar daar uitstaande brûe gebou is.

 

BRUGBOU: UPPIES WEN STREEKSKOMPETISIE

Hoërskool Upington het op Woensdag, 23 Julie, nie net die eerste plek nie, maar ook die tweede plek ingepalm tydens die SAISI Brugbou streekskompetisie wat gehou is  in Kalahari Mall. Die eerste plek is gewen deur die span bestaande uit Ulrich Lategan, Raynardt Stasch en Willem Koegelenberg en in die tweede plek was die span van Laetitia Strauss, Alyssa Ekkerd en Ciske van Niekerk. 

 

Page 1 of 2

<< Start < Prev 1 2 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter