Geskep op 12 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 529
Print

Hoërskool Upington se graad 11-Verbruikerstudies leerlinge, tesame met juf. Jeanie Schutte, het aan die jaarlikse Huletts Market Day deelgeneem. Die leerders moes hulle kook- en bakvernuf ten toon stel, met die klem daarop dat hulle eindproduk iets vir die oog en die soettand moet wees.

Read more...
 
Geskep op 28 September 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 685
Print

Simoné Nickel, Graad 12 leerder van Hoërskool Upington, is Donderdagaand aangewys as Mej Kalahari Kuierfees 2015.

Read more...
 
Geskep op 31 August 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 539
Print

Hoërskool Upington het onlangs die besondere horlosie as geskenk, van Mnr J.A. Vollgraaff ontvang.
Ons opregte dank aan hom vir die mooi gebaar en die pragtige betekenisvolle  woorde.Bestellings vir sulke horlosies kan direk by Mnr Vollgraaff geplaas word. Kleiner formaat kos R 300 en die groter formaat kos R 400. Sy kontak nommers is 084 425 8066 en 054-332 3309

Read more...
 
Geskep op 22 September 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 693
Print

Hoërskool Upington het aan die jaarlikse FAK Afrikaanse Ekspo deelgeneem met 18 inskrywings. Leerders het geskryf en gedig en met pragtige nuutgeskrewe werk vorendag gekom.

Read more...
 
Geskep op 24 August 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 509
Print

Hoërskool Upington  was bevoorreg om hierdie spesiale dag op die internasionale kalender te kon herdenk op Vrydag, 24 Julie. Die fokus was op die nalatenskap van Nelson Mandela wat getuig van 'n lewe wat op waardes baseer was.  Die respek waarmee hy almal met wie hy in aanraking gekom het, behandel het, is legendaries.  

Read more...
 

Page 1 of 5

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter