Geskep op 23 March 2015 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 652
Print

Veertien van Hoërskool Upington se leerders het ekstreme hitte, amper-dehidrasie en lam bene trotseer om blik te skud vir hulle fondsinsameling as deel van hierdie jaar se KANSA Relay4Life. Die dapper groepie het tussen 14h00 en 17h00 op Vrydag, 13 Maart 2015,  'n  fantastiese  bedrag van R5149,50 ingesamel en sodoende ampertjies hulle teiken van R5500 gehaal.

Hoerskool Upington bedank  hierdie leerders vir hulle bereidwilligheid om 'n saak na aan die hart aan te ondersteun en in te spring deur hulle tyd en energie aan te bied om van die projek 'n sukses te maak.

DSC 0393



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Oktober 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 40 1 2 3 4 5 6 7
week 41 8 9 10 11 12 13 14
week 42 15 16 17 18 19 20 21
week 43 22 23 24 25 26 27 28
week 44 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter