Geskep op 17 November 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 671
Print

Die skoolhoof het  ‘n skrywe ontvang van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit om Hoërskool Upington geluk te wens met die besondere prestasie van ‘n oud-Uppie, Riana Kotzé. 

Read more...
 
Geskep op 06 November 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 1270
Print

Pieter la Cock, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, is op 17 Oktober 2014 gediagnoseer met leukemie en moet vir ‘n onbepaalde tyd in die Kaap bly vir behandeling. Daar is ‘n trustfonds in sy naam gestig om hulle as gesin by te staan tydens sy behandeling. Vriende en familie van die La Cock gesin vra almal om asseblief hul harte oop te maak en te help.

Read more...
 
Geskep op 17 September 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 667
Print

Hoërskool Upington se massa ALS ‘Ice Bucket’ uitdaging vind eerskomende Vrydag, 19 September 2014, plaas by die Uppies  rugbyveld om 13:00. Dis verseker ‘n geleentheid om nie mis te loop nie! Alle ouers, oud-Uppies, oud-personeel en belangstellendes is welkom om deel te raak van die geleentheid en sodoende fondse in te samel vir die siekte.

Read more...
 
Geskep op 19 September 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 766
Print

Hoërskool Upington het op Vrydag, 12 September,  ‘n glans damesoggend gehou met Mej. Suid-Afrika, Rolene Strauss, as gasspreker. Die geleentheid het plaasgevind in die pragtige Uppies Klubhuis en is aangebied onder die vaandel van Matrieknooi 2014.  Rolene het ‘n pragtige inspirerende boodskap aan die dames gebring en daarna het  ‘n baie stylvolle tee gevolg.

Read more...
 
Geskep op 01 September 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 688
Print

Die 1974 Matrieks het na afloop van hulle 40 jaar reünie ‘n ruimhartige donasie gemaak aan Hoërskool Upington.  Soos versoek deur hulle, gaan die bydrae  inbetaal  word in die Fonds vir Behoeftige leerders. Hierdie is dan ook ‘n uitdaging aan ander reünie groepe om in hulle voetspore te volg. Hoërskool Upington bedank die 1974 Matrieks van harte vir die mooi gebaar wat verseker ‘n verskil sal maak.

 

Page 3 of 5

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Oktober 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 40 1 2 3 4 5 6 7
week 41 8 9 10 11 12 13 14
week 42 15 16 17 18 19 20 21
week 43 22 23 24 25 26 27 28
week 44 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter