Geskep op 02 June 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 761
Print

Kalahari Mall het ‘n vroeg in die jaar hulle Slimkoppunte inisiatief aan skole bekend gestel en wil graag sodoende teruggee aan die gemeenskap en hardwerkende leerders vergoed vir uitmuntende prestasies, hetsy dan nou op akademiese, sport of kulturele vlak. Skoolhoofde kan die R 50 geskenkbewyse op eie diskressie toeken aan leerders elke maand.  Die projek sal  tot Desember 2014 relevant wees.

Read more...
 
Geskep op 25 March 2013 Geskryf deur Carine
Published Date Hits: 1087
Print


Hoërskool Upington beoog om op Vrydagaand, 26 April 2013 die stigting van die Oud-Uppie Bond te loots by die skool se klubhuis.  Dit beloof om ‘n heerlike kuieraand van alle Oud-Uppies te wees waarna die grondwet sal voorgelê word en ‘n bestuur gekies sal word.
Ons nooi dus alle Oud-Uppies om die aand saam met ons te kom geniet en te help dat ons van hierdie projek ook ‘n groot sukses kan maak.
Kontak gerus die skool by 054-3321491 of besoek ons webwerf by www.uppies.co.za vir meer inligting.

 
Geskep op 04 March 2013 Geskryf deur Carine
Published Date Hits: 969
Print

Hoërskool Upington was onlangs die wenners van ‘n skenking van 32 woordeboeke.  Hierdie skenking is gedoen deur Oxford University Press nadat Mev. Anette Potgieter aan ‘n kompetisie deelgeneem het en dié woordeboeke vir die skool gewen het.

 

Read more...
 
Geskep op 11 April 2013 Geskryf deur Carine
Published Date Hits: 1019
Print

Isaac Maasdorp, gr. 11 leerder aan Hoërskool Upington, het ‘n baie besonderse prestasie behaal.

 

Read more...
 
Geskep op 06 March 2013 Geskryf deur Carine
Published Date Hits: 928
Print

Tydens die afgelope Relay for Life, het Uppies gewys dat hul harte reg is!!

Die Uppies Raising Hope spanne en die Uppie Kultuurdiere het gewys dat gees, omgee en entoesiasme deel van die Uppie – kultuur is.

U - Uithouvermoë
P -  Passie
P -  Positiwiteit
I  - Integriteit
E - Entoesiasme
S  - Spangees

Al bogenoemde was daar terwyl die Uppies blik geskud het, broodjies gemaak het, gestap, dans, en sing het ten bate van Kansa.

 

Read more...
 

Page 4 of 5

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Oktober 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 40 1 2 3 4 5 6 7
week 41 8 9 10 11 12 13 14
week 42 15 16 17 18 19 20 21
week 43 22 23 24 25 26 27 28
week 44 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter