Olimpiades

UITSLAE: ATKV SENIOR AFRIKAANSE OLIMPIADE

Hoërskool Upington spog met drie leerders in die Noord-Kaap top 20 van die  ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade.
Janri van Staden behaal 'n vyfde plek, Gretha van Staden 'n sesde plek en Zaskia Pain 'n negentiende plek.

 

ATKV JUNIOR AFRIKAANSE OLIMPIADE: UITSLAE

Ons het die uitslae van die 2014 ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade ontvang en twee van ons leerders het  pragtig presteer.

 

UPPIES BY SENIOR OLIMPIADE

Verskeie van Hoërskool Upington se leerders het aan die Senior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem en baie goed gevaar.  
SZ Minnaar, ‘n graad 12 leerder aan Hoërskool Upington, het die besondere prestasie behaal deur die vierde plek te behaal in dié jaarlikse olimpiade van die ATKV.  SZ is ‘n uitblinker in veral tale en Drama en het ook vroeër vanjaar onder die top 60 van die Stad Kaapstad toneelkompetisie geëindig.  

 

 

AFRIKAANS EKSPO!

Ons spog hierdie jaar met 26 inskrywings wat deurgegaan het na nasionaal. Van daardie inskrywings het ons leerders met 4 goud, 8 silwer, 14 brons weggestap. Die uitslae is as volg:

 

 

UPPIES NEEM DEEL AAN DIEHARMONY SUID-AFRIKAANSE WISKUNDE OLIMPIADE

Die tweede rondte van die Harmony Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade het plaasgevind op Woensdag,  23 Mei 2012.  Daar het 8 leerders in die senior afdeling gekwalifiseer terwyl 3 graad 8 en 9 leerders gekwalifiseer het in die junior afdeling.

 

 

Page 1 of 3

<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter