CSV

MISSIO DEI KAMP


Die afgelope naweek het die Missio Dei Stranddiensspan hulle eerste voorbereidings geleentheid gehad. Daar is gekamp op die plaas Oude Putz.

 

VCSV Nasionale Kamp 2011

Die VCSV kamp van 2011 was n wonderlike ervaring en was baie opwindend.

 

Ons sal graag enige leerder motiveer om volgende jaar die kamp by te woon.  Daar is niks so lekker soos om n verhouding met God te bou nie.  Om nuwe vriende te maak, te lag en saam die liewe Vader te prys en te loof is opwindend.

 

Die kamp het wondere gedoen vir ons selfvertroue en ons  gehelp om ons geestelike lewe te versterk.  Die VCSV Nasionale Kamp was die ideale plek waar ons nader aan ons Skepper kon groei.

 

CSV

Uppies VCSV
‘n Uitvloeisel van die VCSV is die MISSIO DEI Stranddiensspan. Verlede jaar, soos die vorige 7 jaar, het ons weereens ‘n evangeliesasie uitreik na Lambertsbaai onderneem. Die doel is om die vakansiegangers tydens die Desember vakansie te bedien. Daar is ook terselfdertyd ‘n uitreikaksie na die plaaslike woongebied.
Die VCSV het ook alreeds ‘n heerlike kamp op Kuthula Lodge gehad, waar Noag van nader bekyk is. Die twee Kohin Jeugwerkers funksioneer ook as deel van die VCSV.

 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter