Musiek/Koor

UPPIES CAMERATA

Vanaf 17 - 20 Mei  het die Camerata hul jaarlikse toer na Kaapstad onderneem.  Die hoofdoel van die toer is om aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod deel te neem.  Tydens hierdie Eisteddfod het die Camerata 'n gemiddeld van 79% tussen vyf beoordelaars behaal.  Die Camerata het ook 'n meesterklas bygewoon, aangebied deur die dirigent Marijke Roos, dirigent van Hoërskool Bloemhof se koor.  Voorwaar 'n verrykende ervaring.  Die toer is afgesluit met 'n besoek aan die Kunstekaap waar hulle 'n Swanemeer, opgevoer deur die St. Petersburg Balletgeselskap, bygewoon het.  

Op 21 Mei het die Camerata opgetree saam met David Fourie  as deel van sy reeks Halleluja-konserte.  'n Heerlike ervaring wat nog lank onthou sal word.

Koor foto 1

Foto: Uppies Camerata



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter