Diverse

VOORTREKKERS: ELMARIE TEESSEN VERWERF PRESIDENTSVERKENNERTOEKENNING

Elmarie Teessen, hoofdogter van Hoërskool Upington, het ‘n baie uitsonderlike prestasie behaal as ‘n Voortrekker,  deurdat sy die Presidentsverkennertoekenning verwerf het.

Read more...
 

ANZIL KULSEN BESOEK UPPIES


Bekende skrywer van Upington, Anzil Kulsen,  het Hoërskool Upington die week besoek om onder andere haar nuwe boek, ‘’ ’n Hart vol  Sand’, aan die graad 11 leerders bekend te stel. Die bevoorregte leerders het die  praatjie terdeë  geniet en Anzil omtrent oorval met vrae.  Sy het hul vertel  hoe sy begin skryf het,  en hul aangemoedig om oor hul ervarings te skryf.

Read more...
 

KONING VAN DIE OUETEHUIS!!

Daar word gesê as jy een persoon laat glimlag elke dag, is dit ‘n goeie dag.  Die 7de Februarie was dan beslis ‘n goeie dag vir 8 van Hoërskool  Upington se dogters.  Hulle het vir baie glimlagte gesorg toe hul van die oupas moes optooi vir die Meneer Ouetehuis Kompetisie. ‘n Opvolg op verlede jaar se Mej. Ouetehuis.

 

Read more...
 

UPPIE SANGER VERTEENWOORDIG NOORD-KAAP

Jamie Roberts, graad 11 leerder van Hoërskool Upington, is ingesluit  in die Noord-Kaap Uitvoerende Kunste-span vir sang.  Hy  het op 28 Februarie 2015 ’n oudisie afgelê en gekwalifiseer om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste, wat vanaf  3 tot 12 April 2015 te Rustenburg aangebied sal word.

Read more...
 

UPPIE VERTEENWOORDIG SUID-AFRIKA IN DANS

Zoë Williams, graad 9 leerder van Hoërskool Upington, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig  by die Wêreld Dans Meesters  in Kroasië.  Sy vetrek op 17 Mei  2015 saam met die Suid-Afrikaanse dansspan en keer weer terug op 26 Mei 2015.

Read more...
 

Page 1 of 7

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Desember 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 48 1 2
week 49 3 4 5 6 7 8 9
week 50 10 11 12 13 14 15 16
week 51 17 18 19 20 21 22 23
week 52 24 25 26 27 28 29 30
week 1 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter