Musiek/Koor

MUSIEK: UNISA EKSAMEN UITSLAE

Die jaarlikse Unisa musiekeksamens is aan die einde van verlede kwartaal afgeneem en die leerders het as volg presteer:

Read more: MUSIEK: UNISA EKSAMEN UITSLAE
 

UPPIES KOORFEES ‘N GROOT SUKSES

Die vyfde jaarlikse Uppies Koorfees het plaasgevind op 17 Augustus. Dit was ‘n pragtige aand van koorsang waaraan sewe kore deelgeneem het. 

Read more: UPPIES KOORFEES ‘N GROOT SUKSES
 

UPPIES CAMERATA

Die Uppies Camerata het op 7 Mei aan die landswye ATKV-Applous deelgeneem.  Die doel van kompetisie is om die standaard van koorsang te bevorder in Suid-Afrika.  Die Camerata het 'n silwer-toekenning behaal tydens die kompetisie.

Read more: UPPIES CAMERATA
 

UNISA MUSIEKEKSAMEN: UPPIES PRESTEER GOED

Nege leerders van Hoërskool Upington het vanjaar die Unisa Musiekeksamens suksesvol afgelê en pragtig presteer. Die uitslae is as volg:

Read more: UNISA MUSIEKEKSAMEN: UPPIES PRESTEER GOED
 

MUSIEK UITSLAE

Twee leerders van Hoërskool Upington het vanjaar die Royal Schools of Music se eksamens afgelê en baie goed gevaar. Janri van Staden slaag graad 2 viool met lof en Jana Victor slaag graad 4 viool. Baie geluk aan die twee Uppies.

Read more: MUSIEK UITSLAE
 

Page 1 of 4

<< Start < Prev 1 2 3 4 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Oktober 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 40 1 2 3 4 5 6 7
week 41 8 9 10 11 12 13 14
week 42 15 16 17 18 19 20 21
week 43 22 23 24 25 26 27 28
week 44 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter