BUSDIENS EN NASORGDIENS

Busdiens:

Hoërskool Upington beskik ook oor ‘n busdiens vanaf Keidebees daagliks na en van die skool (soggens en in die middae)

Plekke is beperk, so indien u van hierdie diens gebruik wil maak in 2015, moet u so spoedig as moontlik die skool kontak by 054-332 1491om u kind se plek te bespreek.

Die koste beloop R450 per leerder per kwartaal (soggens en in die middae) en indien 2 leerders van dieselfde gesin van hierdie vervoer gebruik maak, (soggens en in die middae) beloop die koste R350 per leerder per kwartaal.

 

Nasorgdiens:

Hoërskool Upington beskik oor ‘n nasorgdiens waar leerders in die middae in die koshuise, Huis Oranje(seuns) en Huis Vereniging(meisies) geakommodeer word ten opsigte van etes en studietye. Hierdie diens word spesiaal gelewer vir werkende ouers wat dan gerieflik net na werk hulle kinders kan kom afhaal.

Die kostes per dag is: R40.

Ouers wat in hierdie diens belangstel moet asb vroegtydig die skool kontak by 054-332 1491 om u kind se plek te verseker vir 2015. Plekke is beperk en is slegs beskikbaar indien fasiliteite dit toelaat.

 



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Julie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 26 1
week 27 2 3 4 5 6 7 8
week 28 9 10 11 12 13 14 15
week 29 16 17 18 19 20 21 22
week 30 23 24 25 26 27 28 29
week 31 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter