HS Upington

Gimnasium 2015

‘n Goed toegeruste gimnasium is, onder die bekwame leiding van Mnr JS Slabbert, op die skoolterrein beskikbaar. Mnr Slabbert het al genoegsame ervaring in skoolspanne rugby afrigting en kondisionering vir die afgelope 8 jaar. In 2014 was hy mede-afrigter van die Griquas Craven Weekspan gewees. Hy, tesame met Mnr R. Kotze, is ook hierdie jaar by die Hoërskool Upington se eerste rugbyspan as afrigter en kondisioneerder aangestel. Sy rugby kwalifikasies sluit onder meer die volgende in:

•    Vlak 1 Afrigtingsdiploma van die Internasionale Rugbyraad
•    Tans besig met vlak 2 afrigtingsdiploma van die Wêreld Rugbyraad
•    Vlak 1 Skeidsregter en Assistentskeidsregter van die Internasionale Rugbyraad
•    Boksmart
•    Spesiale kursus by Joberrugby
•    Griquas afrigter by onder meer O/18 Craven week (2014), O/18 Akademie week (2012, 2013) en O/19 Pukke week (2011).



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand April 2018 Volgende Maand
S M T W T F S
week 14 1 2 3 4 5 6 7
week 15 8 9 10 11 12 13 14
week 16 15 16 17 18 19 20 21
week 17 22 23 24 25 26 27 28
week 18 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter