Kafeteria

Wat is ‘n pouse sonder ‘n dubbel ‘toast’ broodjie? Die afgelope 11 jaar is dit die toppunt van gewildheid onder die Uppie leerders.  Die kafeteria het ‘n unieke karakter opgebou en is deel van die trotse Uppie tradisie.  Foto’s en handtekeninge van oud-skoliere pryk teen die mure. Hier word elke dag lekker geëet en gekuier.  Hotdogs, ‘toasties’, gesonheidsrolletjies, ‘brownies’, lollies,  koeldrank en allerhande lekkernye is elke dag op die spyskaart. Wintertye is dit  ‘slapchips’ en koffie! Voorwaar ‘n stres ontlading sone vir leerders tydens ‘n besige skooldag.

Francolien en Rosie foto

Die kafeteria is in die bekwame hande van Rosie(Assistent) en Tannie Francolien



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Julie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 26 1
week 27 2 3 4 5 6 7 8
week 28 9 10 11 12 13 14 15
week 29 16 17 18 19 20 21 22
week 30 23 24 25 26 27 28 29
week 31 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter