Bestuurskomitee Aktiwiteite

UPPIES OMGEEWEEK: 40 837 KOEKIES WORD OORHANDIG

Soos almal reeds weet, het Hoërskool Upington se Omgeeweek die jaar gefokus op kanker.  Pieter la Cock, ‘n graad 9 leerder, is in 2014 met kanker gediagnoseer en vandaar het  die inisiatief vir die jaar se tema onstaan.  Die grootste doelwit vir die week was  om 6000 koekies in te samel vir kankerpasiënte wat  gereeld vanaf ander plekke na Upington reis om hier behandeling te kom ontvang.

Read more...
 

OMGEEWEEK 2015: 'N REUSE SUKSES

Hoërskool Upington  se jaarlikse Omgeeweek het plaasgevind vanaf 20-24 April 2015. Die fokus was die  jaar op kanker.   Die grootste doelwit vir die week was  om 6000 koekies in te samel vir kankerpasiënte wat  gereeld vanaf ander plekke na Upington reis om hier behandeling te kom ontvang.  Uppies gaan al die koekies wat ingesamel  is skenk vir CANSA, om  kankerpasiente wat dikwels nie kos het tydens behandeling nie, so te ondersteun.

Read more...
 

UPPIES OMGEEWEEK: 20-24 APRIL 2015

Hoerskool  se jaarlikse Omgeeweek vind die jaar plaas vanaf 20-24 April 2015. Die Uppies BK, VRL en VCSV het alreeds ‘n baie opwindende program vir die week saamgestel. Die fokus is die jaar op kanker.   Die grootste doelwit vir die week is om 6000 koekies in te samel vir kankerpasiente.

Read more...
 

SOKKIE SOKKER 2015

Op Maandag, 9 Februarie 2015,  het die jaarlikse Sokkie Sokker, ‘n Bestuurskomitee-projek,  weer plaasgevind. Vandat die eerste  fluitjie om 18hoo geblaas het, het 203 opgewonde sokkie-sokkerspelers hulle harte uitgespeel. Elke span het absoluut alles uitgehaal vir die groot eer om as die Sokkie Sokker kampioene 2015, gekroon te word. Elkeen wat deelgeneem het, het dit gedoen met groot positiwiteit, goeie sportmangees en hope passie.

Read more...
 

UPPIE LEIERS WORD OPGELEI!

Die afgelope naweek het Uppie-land se nuut verkose  Bestuurskomitee ‘n propvol twee en ‘n halwe dae gehad waarin hulle die skool se waardestelsel ingeskerp het, hulle pligte en verantwoordelikhede deurgetrap het en waar daar ook aan hulle karakter geskaaf is. Vrydagmiddag het Mev. N Lategan, elk van die 28 leerders, 24 graad 11’s en 4 graad 10’s, ‘n insiggewende blik na hulle eie persoonlikhede gegee deur ‘n verrykende sessie aan te bied.

Read more...
 

Page 1 of 2

<< Start < Prev 1 2 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter