Matrieknooi 2015

MATRIEKNOOI 2015

As dit reën in die Kalahari ruik jy nat sand en Boesmangras....
Vêr in die ou Kalahari is daar nie net rooi sandduine, Kameeldoringbome, windpompe en asemrowende sonsondergange nie. Daar is ook baie mooi, talentvolle en deugsame meisies en seuns, en hierdie Kalahari-kinders  is die goeie vrugte van Hoërskool Upington se bome.

Read more...
 

MATRIEKNOOI: 23 MAART 2015

Hoërskool Upington se Matrieknooifunksie word gehou op 23 Maart 2015. Die tema vir vanjaar se funksie is Kalahari, met gaskunstenaars Rikus Nel en Liza Brönner. Kom geniet ’n sonsondergang met die mooiste meisies en verlustig jou aan die kontreikos onder die Kalahari sterre. Dis ‘n geleentheid om nie mis te loop nie!

Read more...
 

MATRIEKNOOI: SEMI-FINALISTE 2015 AANGEKONDIG

Hoërskool Upington se Matrieknooi Semi-Finaliste is onlangs aangekondig. Baie geluk aan die twintig meisies !

Read more...
 

MATRIEKNOOI SEMI-FINALISTE STAP VIR KANKER

Van die Matrieknooi semi-finaliste het Vrydag namiddag deelgeneem aan die KANSA Pretstap. Mev Elsa van Zyl, wat in Hoërskool Upington se finansiële kantoor werk, het saam met die meisies aan die pretstap deelgeneem. Die meisies het die pretstap baie entoesiasties aangepak en sodoende hulle deel gedoen in die veldtog vir kankerbewusmaking .

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter