UPPIES OOV: 2015

Hiermee die bereidwillige ouers wat hulle vanjaar beskikbaar gestel het om op  die OOV te dien:

VOORSITTER: Christine Hanekom

ONDER-VOORSITTER: Hettie Theron

TESOURIER: Alma van der Merwe

SKOOL VERTEENWOORDIGER: Jacomien Esterhuizen

LEDE:

Cecile du Plessis

Marius Siemens

Elsabe Luttig

Emsie Becker

Chrisma de Wet

Lizelle Duvenhage

Anna Hudson

Liesl Loxton

Dit is ook elke ouer van graad 8 tot graad 10 se voorreg om die OOV te ondersteun en deel te word van die “iets doen” – span.  By elke byeenkoms soek ons ouers wat ons van hulp kan wees, daar is altyd iemand nodig, hetsy of dit by die braai, verkope of voorbereiding is.  Hou altyd in gedagte dat hierdie hulp tot voordeel van ons skool is.  Hulp is altyd welkom.  Hoekom net van graad 8 tot graad 10? Die graad 11 ouers samel geld in vir die matriekafskeid en die graad 12 ouers moet hulle kinders se finale jaar saam met hulle geniet.

Die OOV werk baie hard vir Hoërskool Upington, maar hulle doen dit vir ‘n doel en ter ondersteuning van ons kinders en ons skool.

 




Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter