Gimnastiek

Uppie Gimnas blink uit

Die Kalahari Giminas gimnaste het die naweek van 4 Junie 2011 te Kimberley aan ‘n kwalifiserende Kompetisie deelgeneem.
Die meisie gimnaste moet ‘n gemiddeld van 7.5 behaal om te kan kwalifiseer vir die Noord-Kaap span en ook vir half ere klere.

 

 

Read more...
 

Uppie Gimnaste presteer

2010 Gimnaste

Twee van Hoërskool Upington se gimnaste is deel van die Gimnas Gimnastiekklub en het baie goed gedoen tydens hul onderskeie kompetisies.
In die Klub kompetisie 22 Mei 2010 te Bloemfontein het Charnique Klaasen  vir L2 ʼn derde posisie in die balkafdeling gekry en ʼn algehele 4 de plek.  Haar sussie Jade Klaasen het in L 2 ʼn algehele 1 ste plek behaal in die balkafdeling en algeheel  sesde plek.
Op 10 en 11 Junie het hierdie twee sussies aan die Sentrale Zone kompetisie te Pinetown deelgeneem.  Beide van hulle het baie goed gevaar en neem binnekort aan die Kalahari Gimnas Klub kompetisie deel wat sal plaasvind op 28 Augustus 2010.

Udene van Niekerk  (Graad 11) en Allyssa Ekkerd (Graad 8) het die afgelope vakansie aan ʼn gimnastiek kompetisie te Bloemfontein deelneem.
Udene van Niekerk (Level 4  WAG 18&Under) het 3  - 1 ste plekke en ʼn derde plek behaal.  Dit het vir haar ʼn algehele eersste plek (goue medalje) in haar groep besorg.
Allyssa  Ekkerd (Level 4  WAG 18&Under) het 2 tweede plekke en 2 vierde plekke behaal.  Sy het ʼn algehele 3 de plek  (brons medalje) behaal.


2011 Gimnaste

Verskeie Hoërskool Upington gimnaste het tydens die 2010 prysuitdeling seremonie erkenning vir hul prestasies gekry.
Udene van Niekerk ontvang die trofee vir die beste Noord-Kaap gimnas vlak 4-8, 13 jaar en ouer.  Sy ontvang ook vol erekleure (goud) vir haar deelname aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in 2010.
Charnique en Jade Klaasen ontvang beide half erekleure (silwer) vir hul deelname aan die Sentrale Sone byeenkoms te Pinetown in 2010.
Alyssa Ekkers het ook gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.

Hoërskool Upington is baie trots op hulle.

 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Julie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 26 1
week 27 2 3 4 5 6 7 8
week 28 9 10 11 12 13 14 15
week 29 16 17 18 19 20 21 22
week 30 23 24 25 26 27 28 29
week 31 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter