Karate

Geskep op 13 February 2017 Geskryf deur Web Admin
Published Date Hits: 75
Print

IMG

Zelmay October, 'n leerder van Hoërskool Upington, was in goeie vorm en het 'n Silwer en 'n Brons medalje verower tydens die Kimberley provinsiale proewe, 4 Februarie 2017.
Sy is deel van die provinsiale span wat gaan deelneem tydens die Nasionale Kampioenskappe te Durban, die 3-4 Maart 2017.
Baie geluk met jou prestasie en sterkte met die seisoen!

 
Geskep op 15 May 2014 Geskryf deur Gerhard Visser
Published Date Hits: 864
Print

Pieter la Cock, deel van die Noord-Kaap Shotokan Karatespan, het op Saterdag, 10 Mei 2014 aan die Shotokan Nasionale Karate  Kampioenskappe in Gauteng deelgeneem.  Pieter het baie goed gevaar en ‘n allemintige drie medaljes ingepalm.  Hy het  silwer medaljes gekry vir onderskeidelik  Individuele Kata en Kumite en ook ‘n brons medalje vir Span Kata. Baie geluk aan Pieter met die pragtige prestasie!    

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter