Sportdinee

Uppies se Sportprysuitdeling!!


Tydens Hoërskool Upington se sport prysuitdeling is die sportsterre vereer vir hul bydrae tot hul onderskeie sporte die afgelope jaar.

Fotos:

Foto   1:  Simoné van Heerden en Dolf Dorfling:  Ontvang Senior Victrix en Victor Ludorum bekers
Foto   2:  Elrieta Crous:  Ontvang trofeës vir Internasionale Sportster van die Jaar (perdry)
                                    Beste dogters atleet van die seisoen

 

 

Foto   3:  Deleen-Marie Steyn en Eswyn Heyns:  Sportvrou en Sportman vir 2011
Foto   4:  Cobus Alberts: Ontvang Killian-Loots beker vir mees lojale speler in rugby
Foto  5: Derik Steenkamp: Beste seuns-swemmer, Staan saam met Christo Spies gasspreker van die                                      aand
Foto   6:   Gert Rupping:  Ontvang die Allied beker vir die mees belowende junior krieket speler
Foto   7:   Ruan Hanekom:  Kampioen skut van die jaar
Foto   8:  Liseri Boshoff:  Ontvang die Jessie Swart Hokkie ster vir die dogter wat ‘n buitengewone    

 

                 bydrae hokkie die afgelope seisoen gemaak het.
Foto   9:   Fallon Jansen en Men Loraine Kotzé (afrigter):  Ontvang die beker vir beste vordering in netbal
Foto   10:  Veronique Voster:  Ontvang die Louw trofee vir beste junior hokkie speelster
Foto   11:   Deleen-Marie Steyn:    1.  Vol Erekleure vir swem
                                                   2.  Ontvang Red en Judy Redelinghuys beker vir beste dogter swemmer
                                                   3.  Vol Erekleure vir Tweekamp
                                                    4.   Vol Erekleure vir Biathlo
                                                    5.   Vol Erekleure vir hokkie
                                                    6.   Ontvang Wessels trofee vir hokkie speelster van die jaar
                                                    7. Sy is die Pick en Pay Ster vir die speler wat 80 of meer Hokkie wedstryde in hul       

                                                     skoolloopbaan gespeel het vir die eerste span                                   
                                                     8.  Vol Erekleure vir Tennis
                                                     9.  Senior Sportvrou van die Jaar

     

Simoné van Heerden en Dolf Dorfling     Elrieta Crous               Deleen-Marie Steyn            Cobus Alberts

                                                                                            Eswyn Heyns

     

Derik Steenkamp                   Gert Rupping                      Ruan Hanekom                   Liseri Boshoff

   

Fallon Jansen en Mev L Kotzé  Veronique Voster              Mnr Christo Spies en Deleen-Marie Steyn

 

Uppies na SA-spele!!!!!!

Verskeie van Hoërskool Upington se sport leerders is uitgenooi om deel te vorm van die Noord-Kaap se span wat aan die SA Spele gaan deelneem wat sal plaasvind  in Limpopo vanaf 2 – 7 Oktober  2011.

 

 

Die  sportmanne en sportvroue wat gaan deelneem is uit verskeie sportsoorte gekies.  Derik Steenkamp (Graad 10) is vir swem gekies, Elrieta Crous (Graad 11) is vir atletiek gekies, en Deleen-Marie Steyn  (Graad 12) is vir hokkie gekies.
Ons glo hul gaan die Uppie naam hoog hou tydens die spele

Deleen-Marie Steyn, Elrieta Crous, en Derik Steenkamp

 

Sportdinee en Prysuitdeling

HOëRSKOOL UPINGTON SE SPORTPRESTEERDERS

Hoërskool Upington het op 27 Augustus 2010 hul jaarlikse Sportdinee aangebied, waartydens die sportpresteerders van die jaar vir hul prestasies vereer is.

Tydens dié pragfunksie, wat bygewoon is deur talle leerlinge, ouers en belangstellendes, was dr Sherylle Calder die gasspreker.

Dr Calder in ’n bekende visuele afrigter, wat dwarsoor die wêreld hoog geag word.
Haar talente is gebruik deur beide die Engelse- sowel as die Springbok rugbyspanne toe hulle in 2003 en 2007 onderskeidelik die Wêreldbeker gewen het.

Pragtige sportprestasies is deur die loop van die jaar behaal en dié aand vereer. Hoërskool Upington is opreg trots op hul leerlinge en die prestasies wat behaal is.

 

Foto’s:

Jnr Sportman van 2010   Franco Swart


Junior Sportman van die Jaar:
Franco Swart

Junior Sportvrou van die Jaar:
Marica Loots

Senior Sportman van die Jaar:
Werner Smit

Senior Sportvrou van die jaar:
Deleen-Marie Steyn

vlnr              Deleen-Marie Steyn  Snr Sportvrou van 2010 Werner Smit  Snr Sportman van 2010  Dr. Sherylle Calder Ma

Junior Victrix Ludorum: dogter:
Simoné van Heerden

Junior Victor Ludorum: seun:
Christo Engelbrecht

Senior Victrix Ludorum: dogter:
Liseri Boshoff

Senior Victor Ludorum: seun:
Petri Swart

vlnr  Snr. Victrix Ludorum  Liseri Boshoff  Dr. Calder Snr. Victor Ludorum  Petri Swart Simone van Heerden Jnr. Victrix

Pro Merito         Elrietha Crous


PRO-MERITO : Elrietha Crous
vir uitsonderlike prestasie in sport:
SA Kleure in saalperd.

 

 

 

 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Augustus 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 31 1 2 3 4 5
week 32 6 7 8 9 10 11 12
week 33 13 14 15 16 17 18 19
week 34 20 21 22 23 24 25 26
week 35 27 28 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter