Swem

Uppies swem 'n swem hou

Hier is ‘n foto van die Uppies wat bekers gewen het tydens die pas afgelope Noord-Kaap Champs

1

1.    Jessi Wessels - wen die ouderdomsbeker 13-14 jaar
2.    Francois du Plessis - wen die ouderdomsbeker15-16 jaar
3.    Alice Maritz  - wen die ouderdomsbeker 17-18 jaar en spog ook met die senior victrix lodorum beker.

Hier is ‘n foto van al die Uppies in die Swemspan.

2

Uitslae van die swem:

Agter:

Teliza Zaayman - 4 goud, 5 silwer, 4 brons (aflosse 1 goud, 1 silwer) Lorraine Groenewald - 6 Brons (aflosse 2 goud) Liza - Mari Groenewald - 8 silwer (aflosse 1 goud, 1 silwer) Alicè Maritz - 11 goud, 1 silwer (aflosse 3 goud) Jessi Wessels - 2 goud, 9 silwer, 1 brons (aflosse 2 silwer) Juan Steenkamp - 1 goud, 1 silwer, 1 brons Francois du Plessis - 11 goud (aflosse 2 silwer 1 brons) Tal Arnon - ( aflosse 2 silwer)

Voor:

Ela Arnon - (aflosse 1goud) Elizabeth van Niekerk - 1 brons (aflosse 1 goud) Carmen Gilbert Kate Nugent - 2 silwer, 5 brons (aflosse 1 goud)

Ouderdom bekers:
13-14 Jessi Wessels
15 - 16 Francois du Plessis
17--18 Alicè Maritz

Senior Victrix Ludorum

Alicè Maritz

Ons is trots op hierdie leerders, nie net vir die prestasies nie maar ook vir die gedrag,  harde werk en toewyding.
Hulle het Almal pragtig presteer en is deel van die Wenspan!

 

SWEM: UPPIE SWEMMERS PRESTEER

Upington Swemklub se jaarlikse prysuitdeling vir die 2014/2015 seisoen, is gehou op 11 Augustus. Die volgende swemmers het  trofeë  ontvang vir die beste swemmer in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

Read more...
 

SWEM UITSLAE: LEVEL 2

Hiermee die uitslae van die SA Level 2 Regional Age Group Champs 2015 – gehou 19-22 Maart 2015 in Sasolburg soos ontvang van Upington Swemklub op 6 Mei:

Read more...
 

SWEM UITSLAE: LEVEL 1

Hiermee die uitslae van die SA Level 1 Regional Age Group Champs 2015 – gehou op 27-29 Maart 2015 in Durban soos ontvang van Upington Swemklub op 6 Mei:

Read more...
 

SWEM: UPPIES RYG MEDALJES IN

Uppie  swemmers  in die Noord-Kaap swemspan  het deelgeneem aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Potchefstroom  en die volgende medaljes verower:

Read more...
 

Page 1 of 7

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Augustus 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 31 1 2 3 4 5
week 32 6 7 8 9 10 11 12
week 33 13 14 15 16 17 18 19
week 34 20 21 22 23 24 25 26
week 35 27 28 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter