Twee Kamp

Tweekamp-Uppie

Kate Nugent het die afgelope vakansie aan die SA Tweekamp byeenkoms deelgeneem.

Hoewel sy nie 'n medalje gekry het nie, het sy as o/15 deelnemer 28ste uit 52 deelnemers oor die eindstreep gegaan

tweekamp6

  Kate Nugent

 

Tweekamp - Griekwaland-Wes Kampioenskappe te Kimberley

Kate Nugent neem deel aan die Griekwaland-Wes Kampioenskappe te Kimberley 26 Januarie 2018.

Read more...
 

UPPIE NEEM DEEL AAN TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE

Alicé Maritz, Gr 9 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie die Noordwes-Kaap Tweekampspan  verteenwoordig.  Sy het op 4 April aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem.  In die dogters O/15 het Alicé 19de geeïndig uit 57 deelnemers.

Read more...
 

TWEEKAMPERS PRESTEER!!

Tydens die onlangse Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn het 2 Uppies baie  goed gevaar.  

 

Read more...
 

UPPIES TWEEKAMP GOED OP DREEF!!!

Tydens die afgelope Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms te Oudtshoorn, het die Uppie  Tweekampers weer hul staal gewys en die Noordwes-Kaap span se naam hoog gehou.

Vier gr. 12 leerders het deelgeneem aan dié byeenkoms, nl. Jasper Wiese, Jandré Steenkamp, Derik Steenkamp en Koss Strauss.

 

Read more...
 

Page 1 of 3

<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand April 2018 Volgende Maand
S M T W T F S
week 14 1 2 3 4 5 6 7
week 15 8 9 10 11 12 13 14
week 16 15 16 17 18 19 20 21
week 17 22 23 24 25 26 27 28
week 18 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter