Hokkie

ECHS toernooi 8-12 April

ECHS toernooi 8-12 April:

Die afgelope April-vakansie het beide Uppies se 1ste hokkiespanne na Bloemfontein getoer om deel te neem aan die ECHS en Travel en Sport Hokkietoernooi. Beide van hierdie spanne se vaardighede was waarlik beproef en ten toon gestel. Hierdie spanne het deursettingsvermoë en goeie sportmansgees getoon en dit is sigbaar in die uitslae:

Read more...
 

HOKKIE VERSLAG

Die naweek van die 10de en 11de Maart het Uppies Hokkie tuis en weg gespeel.

 

Read more...
 

Hokkie die afgelope naweek

skoolwapen

Hiermee die uitslae van die eerste span seuns na die afgelope naweek.

Uppies vs Danielskuil - 0 elk gelykop
Uppies vs Duineveld - 0 elk gelykop
Uppies vs Kalahari - Uppies wen 1 - 0

Die Uppie seuns het uitstekende hokkie gespeel die naweek.

Hiemee die uitslae van die Eerste Dogters na die naweek:

HU vs HMO Uppies wen 1-0
HU vs Vaalharts Uppies wen 4-0
HU vs De Aar Uppies wen 4-0

Die dogters het pragtige hokkie gespeel en hulle sportmangees was tops.
Uppies het pragtig vertoon!! Niemand kon ons miskyk nie.

Ons sê dankie aan ons ouers wat ons vergesel het en gesorg het dat daar altyd eet en drinkgoed was, julle is besonders!:
1.    Christine Hanekom
2.    Lizette du Plessis
3.    Janetje Slabbert
4.    Herculine Theunissen

Dankie vir die ondersteuning van al die ander Uppie Spanne! Geluk ook met julle mooi spel en uitslae!

meisies-hokkie-27-02-2016

AgterLinks na regs! Jane Becker,Inge Wessles, Zani du Plessis, Anneri van der Merwe, Jana Breedt, Marle Hoft, Almari Bruwer, Marina Goussard, Christine Richter, Jana Victor, Teliza Zaayman, Kristin Husselman
Voor: Anneme Hanekom en Liza Slabbert

seuns-hokkie-27-02-2016

Agter links na regs: Morne Dlephu, Mnr SD Botes, Wihan Fourie, Brendon George, Michael Brandt, Justin Clarke, Cyrikus Cloete, Gerhard Janse van Vuuren, Hein Neser.
Voor links na regs: Julian Oraine, Willfred Titus, Mason Adams, Theuns Theunissen, Hendri de Beer.
Heelvoor:Cobus Fourie.

 

HOKKIE: UITSLAE TEEN LANDBOUDAL, HMO & KALAHARI

Die eerste seuns hokkiespan het die afgelope naweek teen Hoërskool Kalahari se 1ste span gespeel, en ons dogterspanne teen Landboudal sowel as Liga wedstryde teen Hoërskool Martin Oosthuizen.

Read more...
 

HOKKIE: TWEE UPPIE KAPTEINE

Baie geluk aan Inge Wessels en Jana Victor wat onderskeidlik die kaptein en onder-kapteine was van die  Noord-Kaap Platteland 0/16  hokkiespan.

Read more...
 

Page 1 of 11

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Augustus 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 31 1 2 3 4 5
week 32 6 7 8 9 10 11 12
week 33 13 14 15 16 17 18 19
week 34 20 21 22 23 24 25 26
week 35 27 28 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter