Netbal

Uppies 0/19A woon PUIK NWU Puk netbal kursus by.

Na `n baie suksesvolle Affies toernooi het Uppies se 0/19A span 2 dae afgevat en heerlik, as `n span, mekaar nog beter leer ken. 

Read more...
 

Uppies lewer puik spel op Affies Elite Netbaltoernooi

 

Uppies netbal het vanaf 3-5 April aan die Affies Elite Netbaltoernooi deelgeneem. Daar is meegeding teen gedugte spanne soos Affies, Garsfontein, Pietersburg, Nelspruit, Cronwill Hill, Jeugland, Noordheuwel om net n paar te noem. 

Read more...
 

Uppies beleef droom netbal naweek

Uppies netbal het Vrydagoggend 24 Maart na Augsburg vertrek om ons eerste wedstryde vir die naweek daar te gaan speel.

Read more...
 

Netbal na Noord-Kaap

Uppies Netbal het die langnaweek van 18 Maart hulle interskole teen Noord-Kaap gespeel. Baie dankie aan elke dogter,afrigter en ouer wat ons kom ondersteun het.

Read more...
 

Uppiesnetbal lewer goeie resultate

Uppiesnetbal lewer goeie resultate

 

Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg:

Read more...
 

Page 1 of 10

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter