Rugby

HOËRSKOOL UPINGTON 1STE XV TOER NA OAKDALE-RUGBYWEEK

Hoërskool Upington se 1ste rugbyspan het vanaf 1 April – 5 April aan die 38ste Oakdale-rugbyweek gaan deelneem. Daar was 30 skole van regoor die land, ondermeer Oakdale, Kempton Park, Windhoek Gimnasium, Welkom Gimnasium, Die Brandwag (Uitenhage) en vele meer. Die kos, verblyf en fasiliteite van Oakdale Landbou was van hoogstaande gehalte en dit het die rugbyweek net soveel meer genotvol gemaak. Die seuns het redelik klem gelê op die oneindigende aantal melk wat hul kon drink tydens hul etes, aangesien Oakdale Landbou hul eie Jersey koeie besit.

Read more...
 

JANNIE DE BEER BESOEK UPPIES

Hoërskool Upington se leerders was vanoggend baie bevoorreg.  Jannie de Beer, voormalige Springbok rugbyspeler,  het Uppies besoek en die leerders toegespreek.

Read more...
 

RUGBY SEWES: DRIE SPELERS IN FINALE SPAN

Die Sewes Griekwaspan het  op  12 September 2015 in Welkom by die Griffons  Pelatona Stadion (Noordwes Stadion) opwarmingswedstryde gespeel en ‘ n finale rondte proewe gehad. Na afloop van die wedstryde is net 12 spelers gekies  vir die 0/17 Provinsiale Griekwas Sewes rugbyspan.  

Read more...
 

RUGBY SEWES: 5 UPPIES IN GRIEKWASPAN

Vyf van Hoërskool Upington se rugbyspelers  is na afloop van die naweek se proewe opgeneem in die 0/17 Sewes Griekwaspan. Mnr Altus van den Heever, afrigter by Hoërskool Upington, is aangewys  as die Griekwas Sewes afrigter.

Read more...
 

RUGBY: CRAVENWEEK VERSLAG

Die afgelope vakansie vanaf  13 - 18 Julie was vele van Hoërskool Upington se seuns betrokke by die jaarlikse Coca-Cola Cravenweek. Hul het onder meer teen Zimbabwe, Luiperds en Grens Platteland meegeding. Die span het 2 uit hul 3 wedstryde gewen en het ongelukkig vasgeval met 1 punt teen die Luiperds om 17 - 18 te verloor.

Read more...
 

Page 1 of 13

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand September 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 35 1 2
week 36 3 4 5 6 7 8 9
week 37 10 11 12 13 14 15 16
week 38 17 18 19 20 21 22 23
week 39 24 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter