Skaak

Uppies se skaak

Die skole streekskompetisie vir skaak het plaasgevind op Saterdag 17 Maart 2018 te Hoërskool Upington. Ses van ons leerders het deelgeneem.

Read more...
 

Uppies Skaak

Daar was 12 skole wat aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 deelgeneem het.. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Die A- span het teen Jim Fouche gespeel en verloor.  Daarna het hulle teen Oranje Meisies gelykop gespeel en toe gewen teen St. Michaels. Die B-span het goed begin met 'n wen teen Noord-Kaap; daarna verloor hulle teen Eunicé. Hulle herstel goed en al vier die spelers wen hul laaste wedstryd teen Sand du Plessis. Die B span was dan ook algeheel derde in hulle kategorie.

Read more...
 

Skaakliga: Hoërskool Duineveld

Skaak

Op Saterdag 17 Februarie het 7 UPPIE skaakspelers deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi.

Die spelers is in alfabetiese orde:  Andries Engelbrecht, Rian Mostert, Steven Smith, Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Tertia van Sitterd en Dean Willemse. Die leerders het hulle goed van hul taak gekwyt en ‘n gemiddeld van 3 uit 5 stelle behaal.

Foto: Agter - Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Andries Engelbrecht en Rian Mostert
Voor - Steven Smith, Dean Willemse en Tertia van Sitterd

 

Uppies Skaak het skop

Carina de Beer, Steven Smith, Dean Willemse en Juan Swanepoel het deelgeneem op Saterdag 22 April aan 'n Distriks Skole Skaak toernooi wat gehou is by Primêre Skool Simbruner.

Read more...
 

Uppies speel skaak tydens Noord-Kaap toernooi

Sewe van ons leerders het by Chessa geaffilieer en het Saterdag, 4 Februarie, aan `n Noord-Kaap toernooi deelgeneem. Die spelers is Mason Adams, Carina de Beer, Steven Smith, Andries Engelbrecht, Juan Swanepoel, Louis Schonborn en Tersia van Sitterd.  Mason Adams het 'n vierde plek behaal uit die 27 leerders wat in die A-afdeling deelgeneem het. Die ander 6 spelers is net na hom op die rangorde gelys.

skaak-nk-toernooi-1 skaak-nk-toernooi-2 skaak-nk-toernooi-3

 

Page 1 of 4

<< Start < Prev 1 2 3 4 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand April 2018 Volgende Maand
S M T W T F S
week 14 1 2 3 4 5 6 7
week 15 8 9 10 11 12 13 14
week 16 15 16 17 18 19 20 21
week 17 22 23 24 25 26 27 28
week 18 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter