Skiet

Kolskoot vir Uppies

Kolskoot vir Uppies

Op 31 Maart en 1 April 207 het drie Uppieskuts aan die finale VSA-proewe deelgeneem wat in Florida, Johannesburg, gehou is.

Read more...
 

Skiet 2017

Skiet 18 en 19 Februarie 2017

Tydens die skietkompetisie, gehou op 18 en 19 Februarie 2017, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar.

Read more...
 

SKIET: SES UPPIES IN NOORD-KAAPSPAN

Die 4de liga kompetisie wat ook dan die finale kompetisie van die jaar was, is die afgelope naweek, 21-22 Augustus 2015, gehou by Hoërskool Upington. Na afloop van die kompetisie is die prysuitdeling gehou waar die Noord-Kaapspan dan ook aangewys is.

Read more...
 

SKIET: TWEEDE LIGA KOMPETISIE

Die tweede Skoleskietkompetisie het gesorg vir baie mededinging.  Tydens die kompetisie in Kuruman op 17 en 19 April 2015 het Francois du Plessis twee goue medaljes  gekry en Juan Steenkamp het twee silwer medaljes vir die o/14 Sportergeweer in die staan- en drie-posisie.  Elné du Toit kry goud in die drie-posisie en silwer in die staanposisie vir o/16 Sportergeweer.

Read more...
 

UPPIE SKUTS PRESTEER GOED

Noord-Kaap 1ste liga kompetisie:
 Die Uppie-skuts het  die skietjaar baie goed begin.  Tydens die Upington skole skietkompetisie het Uppies 5 goud en 4 brons gekry.  Paul van Zyl het goud in die o/21 staanposisie gekry met 'n baie mooi  310 telling in Veergeweer en 'n brons in die drie-posisie.  Francois du Plessis het ook 'n baie mooi telling van 333 in die staanposisie vir o/14 Sportergeweer gekry.  Francois het twee goue medaljes gekry, vir die staanposisie en die drie-posisise.

Read more...
 

Page 1 of 7

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand November 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 44 1 2 3 4
week 45 5 6 7 8 9 10 11
week 46 12 13 14 15 16 17 18
week 47 19 20 21 22 23 24 25
week 48 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter