Tennis

Uppies ontmoet Augsburg

Die afgelope Saterdag het Hoërskool Upington kragte gemeet teen ons besoekers uit Clanwilliam in die Wes-Kaap. Augsburg Landbouskool het die ver pad aangedurf en met `n pragtige gesindheid opgedaag om teen ons te kom speel

Read more...
 

Tennis: Fichardtpark

Die afgelope naweek het Uppies se eerste en tweede tennispanne aan Fichardtpark se sportdag deelgeneem.
Uppies het baie mooi tennis gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.

Read more...
 

Tennis Nuus

tennis

Janice Avenant het die afgelope naweek aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Klerksdorp deelgeneem waar sy die Noordkaap span verteenwoordig het. Hulle het enkels, dubbels en gemengde dubbelwedstryde teen Noordwes en Gauteng-Noord gespeel. Janice het daarin geslaag om al haar wedstryde oortuigend te wen. Die Noordkaap span slaag ook daarin om die driehoekige toernooi te wen. Baie geluk Janice en sterkte met die res van die jaar se toernooie.

 

Noordkaap tennis

noordkaaptennis2018

Die volgende leerders van Hoërskool Upington het vanaf 24 – 27 Janurie 2018 deelgeneemaan die Noordkaap tennisproewe in Kimberley. Die leerders het as volg ge-eindig op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe:

Dogters 0/14: Janneke Engels (8)
Dogters 0/15: Jana Nel (7) en Liané Kapp (9)
Seuns 0/15: Geo Engelbrecht (9) en Stefan Joubert (14)
Dogters 0/16: Janice Avenant (4)
Seuns 0/19: Benré Engelbrecht (3)
Benré is ook opgeneem in die span wat later vanjaar aan die Interprovinsiale toernooi vir 0/19’s gaan deelneem.
Baie geluk aan ons tennispelers en sterkte vir die jaar se provinsiale toernooie.
Foto: L na R - Jana Nel, Geo Engelbrecht, Janice Avenant, Benré Engelbrecht, Liané Kapp, Stefan Joubert en Janneke Engels

 

Uppies se Tennis trots

Elanie Brand het die afgelope naweek aan die Wilson Grand Prix Tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem in die ouderdomsgroep 0/16.

Read more...
 

Page 1 of 9

<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand April 2018 Volgende Maand
S M T W T F S
week 14 1 2 3 4 5 6 7
week 15 8 9 10 11 12 13 14
week 16 15 16 17 18 19 20 21
week 17 22 23 24 25 26 27 28
week 18 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter