Tuisblad Nuus

Netbalkursus 2016

Geskep op 04 February 2016 Geskryf deur Web Admin

2016-freelance-coach-adv-en-kostes-afr

Hoërskool Upington is hierdie jaar in die bevoorregte posisie om n netbalkliniek, aangebied deur Sandra du Plessis, op ons eie bane te kan aanbied vanaf 8-10 Februarie.

Sandra se baie indrukwekkende cv maak ons as spelers en afrigters baie opgewonde oor alles wat ons gaan leer en hoe elke leerder gaan ontwikkel.

Kliek hier en lees gerus die aangehegte artikel oor Sandra se afrigtings geskiedenis.

 

MATRIEKS TREK SKOENE UIT VIR LIEFDADIGHEID

Geskep op 09 December 2015 Geskryf deur Gerhard Visser

Hoërskool Upington se Matrieks het hierdie week hulle laaste vak geskryf en so ook amptelik aan die einde van hulle skoolloopbaan gekom. 

Read more: MATRIEKS TREK SKOENE UIT VIR LIEFDADIGHEID
 

MARLÉ HOFT AANGEWYS AS WENNER VAN ‘LET’S PLAY SPORT STAR’

Geskep op 01 December 2015 Geskryf deur Gerhard Visser

Marlé Hoft, graad 11 leerder van Hoërskool Upington, is laasweek by ‘n prysuitdeling in Kimberley aangewys as die Kalahari Bulletin se ‘Let’s Play Sport Star of the Year’ wenner!

Read more: MARLÉ HOFT AANGEWYS AS WENNER VAN ‘LET’S PLAY SPORT STAR’
 

WERKNEMERS VEREER VIR LOJALE DIENS

Geskep op 16 November 2015 Geskryf deur Gerhard Visser

Hoërskool  Upington het onlangs al die werknemers beloon met sertifikate vir jare diens gelewer aan die skool. Baie dankie aan elkeen van hulle vir jare se getrou en lojale diens.

Read more: WERKNEMERS VEREER VIR LOJALE DIENS
 

KRIEKET: UPPIES IN PROVINSIALE SPANNE

Geskep op 29 October 2015 Geskryf deur Gerhard Visser

Na afloop van die krieketproewe spog Hoërskool Upington met tien spelers wat in die provinsiale spanne opgeneem is.

Read more: KRIEKET: UPPIES IN PROVINSIALE SPANNE
 

Page 23 of 23

<< Start < Prev 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 Next > End >>


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Januarie 2018 Volgende Maand
S M T W T F S
week 1 1 2 3 4 5 6
week 2 7 8 9 10 11 12 13
week 3 14 15 16 17 18 19 20
week 4 21 22 23 24 25 26 27
week 5 28 29 30 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter