120 Jaar Fees

MATRIEKNOOI REUNIE UITNODIGING 2016

Geskep op 10 December 2015

Reünieprogram:  12-14 Maart 2016


Alle Matrieknooiens  en hul twee prinsesse van 1996 - 2015 word hartlik uitgenooi!


Saterdag, 12 Maart 2016 om 10:00 – Registrasie by Klubhuis met tee en verversings


Sondag, 13 Maart 2016 om 11:00 – Bekenstelling van Feesboek met Lindie Strydom as gasspreker, asook Mej Wêreld 2015, Rolene Strauss
Drag: Wit


Maandag, 14 Maart 2016 om 18:30 vir 19:00 – Matrieknooi Gala-aand -  Kroning van Matrieknooi 2016 met Bobby van Jaarsveld as gaskunstenaar
Drag: Swart

 

Koste per persoon vir die naweek:  R 1000. (Dit sluit ‘n Feesboek in sowel as toegang tot altwee funksies)


Betalings kan gedoen word in die volgende rekening:
Rekening naam: Hoërskool Upington
Bank: ABSA                            
Rek no: 224 039 0054
Takkode: 632 005
Verwysing: MN, Voorletter & Van (Epos asb bewys van betaling na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. )
•    Sodra betaling ontvang is kan die kaartjies geallokeer word

 

Ons is nog opsoek na heelwat kontakbesonderhede van vorige jare se Matrieknooiens en prinsesse.  Dit sal fantasties wees as soveel as moontlik van julle die unieke geleentheid  waar Hoërskool Upington 120 jaar oud word, saam met ons sal bywoon. Kontak ons asb indien ons nog nie jou besonderhede het nie of as jy behulpsaam kan wees met van die ander wenners se besonderhede.


Laat weet ons asb per  e-pos (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. )  teen 29 Januarie 2016 of u die reünie sal kan bywoon.

Matrieknooi 120 jr foto 1

Matrieknooi 120 jr foto 2

 

UIT DIE FEESKANTOOR: 120 JAAR VIERINGE IN 2016

Geskep op 09 December 2015

Soos almal alreeds weet gaan ons in 2016 groot fees vier, want Hoërskool Upington word 120 jaar oud!  Van 1896 tot 2016 - een eeu en twee dekades! Dit is  voorwaar ‘n baie groot mylpaal en baie rede tot dankbaarheid vir Hoërskool Upington.

Read more...
 


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter