Missie & Visie

ONS VISIE

Hoërskool Upington is ‘n skool  met trotse tradisies en daarom verbind ons onsself daartoe om leerders in hul totaliteit te lei om as verantwoordelike, selfgedissiplineerde volwassenes in die gemeenskap te staan.

Ons skep ʼn omgewing waarin leerders binne multikulturele verband tot volle potensiaal kan groei.

ONS MISSIE

Om ʼn vrugbare omgewing te skep vir die vestiging van lewensvaardighede soos:

  • ʼn positiewe gesindheid
  • trots en lojaliteit
  • wedersydse respek
  • verdraagsaamheidwaardes

Deur middel van die voorbereiding en leiding van leerders deur die daarstel van hoë standaarde op:

  • akademiese
  • sport en
  • kulturele gebied.


Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Junie 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 22 1 2 3
week 23 4 5 6 7 8 9 10
week 24 11 12 13 14 15 16 17
week 25 18 19 20 21 22 23 24
week 26 25 26 27 28 29 30

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter