Skoollied

WOORDE: Gerhard Beukes
MUSIEK:  Dirkie De Villiers

In die land van ver horisonte
Waar die son oor die rooi vlaktes steek,
En Oranje se modderbruin water
ʼn pad deur die swart rante breek
-In die land van die wye, oop ruimtes,
waar ons hart nog kan droom en kan glo,
staan die skool van ons trots en ons liefde:
ons Hoërskool Upington  bo!

KOOR
Aan jou ons werklus en ywer,
Aan jou ons liefde en trou!
Ons Hoërskool Upington voorwaarts
na die hoogtes daar ver
daar ver - teen die blou!

Gee U – Heer, in die land dat die swaarkry
steeds ʼn deel van ons erfnis sal wees:
vir ons hande die vreugde van arbeid,
Vir ons harte die moed sonder vrees.
Wees U,  Here, die wolk teen die sonbrand,
en in nagte die blink ster wat lei -
Skenk u kennis en voorspoed en Wysheidaan
die skool deur U liefde gewy

KOOR
Aan jou ons werklus en ywer,
Aan jou ons liefde en trou!
Ons Hoërskool Upington voorwaarts
na die hoogtes daar ver
daar ver - teen die blou

 



Ons Geskiedenis

ons geskiedenis

Visit Schools that Rock

str

Uppies Kalender

Vorige Maand Desember 2017 Volgende Maand
S M T W T F S
week 48 1 2
week 49 3 4 5 6 7 8 9
week 50 10 11 12 13 14 15 16
week 51 17 18 19 20 21 22 23
week 52 24 25 26 27 28 29 30
week 1 31

Like us on Facebook

Kontak Besonderhede

Tel: +27 (0) 54 332 1491
Faks: +27 (0)54 331 1456
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Web: www.uppies.co.za
Bus 43 Upington 8800
H/v Park- en Le Rouxstraat

Flag Counter