WELKOM BY HOËRSKOOL UPINGTON
Dat Hoërskool Upington se eeue-lange reputasie vir uitmuntendheid uitgebou moet word, is ‘n hart-saak. Dit is ‘n passie om toe te sien dat hierdie skool voortgaan om produkte te kweek wat ligte in die wêreld daar buite gaan aanskakel.

ALUMINET
Skakel volg binnekort!













